Vonkelverhale bring jou Afrikaanse kortverhale, kortflieks en Afrikaanse movies full wat harte aanraak. Ons skep emosionele en inspirerende stories wat jou laat voel, dink en onthou. Elke Afrikaanse kortfilm is 'n visuele reis vol betekenis en diepte. Hier leef Afrikaanse stories – betowerend, kreatief en werklik. Sluit aan vir Afrikaanse kortverhale 2025, kragtige kort stories en Afrikaanse movies full wat jy nie wil mis nie. Vonkelverhale is jou tuiste vir Afrikaanse flieks wat jou siel sal aanraak!


Vonkelverhale

Ons nuutste kortfliek The Lies We Buried is besig om ontplof! Met ’n kyktyd van meer as 13 minute en 'n klomp nuwe kyke, is dit duidelik — mense voel hierdie een. Het jy dit al gekyk?

1 year ago | [YT] | 12

Vonkelverhale

Ons nuutste kortfliek The Lies We Buried is besig om ontplof! Met ’n kyktyd van meer as 13 minute en 'n klomp nuwe kyke, is dit duidelik — mense voel hierdie een. Het jy dit al gekyk?

1 year ago | [YT] | 7

Vonkelverhale

In 'n wêreld waar stilte dikwels die hardste skree, vertel ons die verhaal van 'n jong lewe wat op die rand van wanhoop balanseer. 'n Kykie in die donker hoekies van die jeug se gemoed, en die krag van vriendskap wat lig bring. Kyk die volledige kortfilm hier: https://www.youtube.com/watch?v=WSv3n...

Hierdie kragtige kortfilm ondersoek die uitdagings van tienerdepressie en selfmoord, en beklemtoon die noodsaaklikheid van bewustheid en ondersteuning. Deur die reis van 'n jong individu, onthul ons die diep emosies en struikelblokke wat baie tieners in die gesig staar. 'n Onvergeetlike verhaal wat die belangrikheid van empatie en begrip uitlig.

1 year ago | [YT] | 11

Vonkelverhale

nuwe kortverhaal uit. moet dit nie mis nie

1 year ago | [YT] | 11

Vonkelverhale

Het jy al die nuutse kortverhaal gekyk?

1 year ago | [YT] | 5

Vonkelverhale

nuwe kort verhaal uit. geniet dit

1 year ago | [YT] | 10

Vonkelverhale

indien jy nog nie gekyk het nie moenie uit mis nie

1 year ago | [YT] | 6

Vonkelverhale

Nuwe kortverhaal las nag ge drop. kyk like en subscribe.

1 year ago | [YT] | 10

Vonkelverhale

Please check out my latest short film. providing such great value. leave a like and comment. also subscribe. lots of love

2 years ago | [YT] | 10