Die Laaste Mens 

πŸ‡ΏπŸ‡¦ PLEASE SUBSCRIBE! ⭐🎢 Join the journey and get notified when new music drops!🎡

Ek skryf liedjies vir die mense tussenin.
Die mense wat nog probeer verstaan waar hulle vandaan kom.
Die mense wat hoop vir iets beter.
Die mense wat liefhet, verloor, opstaan en weer probeer.
Ek sing nie net oor Suid-Afrika nie.
Ek sing oor die mense wat dit huis noem.

*********************

I write songs for the people in-between.
The ones still trying to make sense of where they come from.
The ones who are holding on to the idea that something better might still be possible.
The ones who love, who lose, who get back up and try again anyway.
I don’t just sing about South Africa.
I sing about the people who call it home.

Die Laaste Mens


Die Laaste Mens

πŸ‡ΏπŸ‡¦ Nuwe WΓͺreld 🌍✨ se liriekevideo is nou live!

🎡 Gaan Luister Nou!

https://www.youtube.com/watch?v=xJygE...

2 months ago | [YT] | 1

Die Laaste Mens

πŸ‡ΏπŸ‡¦ Ons Land Suid Afrika πŸŒβ˜€οΈ se liriekevideo is nou live!

🎡 Gaan Luister Nou!

https://www.youtube.com/watch?v=iJkps...

2 months ago | [YT] | 2

Die Laaste Mens

πŸ‡ΏπŸ‡¦ Weskus Klong 🎣 🦞🐚 se liriekevideo is nou live! 🎡

Gaan Luister Nou!

https://youtu.be/bJw8Xt3uT2o?si=2-Zt4...

2 months ago | [YT] | 1

Die Laaste Mens

πŸ‡ΏπŸ‡¦ Winterliggeraas πŸ’₯β„οΈπŸŒˆ se liriekevideo is nou live!

🎡 Gaan Luister Nou!

https://www.youtube.com/watch?v=pO3GA...

2 months ago | [YT] | 1

Die Laaste Mens

πŸ‡ΏπŸ‡¦ Steek my weg πŸ’•βœ¨πŸŒ™ se liriekevideo is nou live! 🎡 Gaan Luister Nou!

https://youtu.be/v7ssCixLIl0?si=ZwCht...

2 months ago | [YT] | 1

Die Laaste Mens

Watter een van die volgende is jou gunsteling weergawe van : Jou Gunsteling Fout ? | Which one of the following is your favourite of : Jou Gunsteling Fout ?

Original: https://www.youtube.com/watch?v=WUAGH...

Reimagined: https://www.youtube.com/watch?v=6qoQA...

Remix: https://youtu.be/dm--y87XB9k?si=Xflrl...

3 months ago | [YT] | 3

Die Laaste Mens

πŸ‡ΏπŸ‡¦ Ons Land Suid Afrika πŸŒβ˜€οΈ 🎧
🎡 Full song on YouTube, Spotify and Apple Music.
🎢GO LISTEN NOW🎢
https://youtu.be/m3gWBX1c1Zo?si=O71Lj...

Trekker dreun, swaar sweef die ryer
ReΓ«nwolke stoei met die wind
Hulle sΓͺ ons moet opgee, maar ek weier
Mag hierdie saad weer genoeg wees, my kind

3 months ago (edited) | [YT] | 1